1 Kings 2:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En sy sê: Laat Abisag, die Sunamitiese, aan jou broer Adonia as vrou gegee word.
Afrikaans (NLV) 2011
“Laat dan toe dat jou broer Adonia met Abisag, die meisie uit Sunem, trou,” antwoord sy.
Afrikaans 1933/1953
En sy sê: Laat Ab¡sag, die Sunamitiese, aan u broer Adonia as vrou gegee word.
Afrikaans 1983
Sy sê toe: “Laat jou broer Adonia tog vir Abisag die Sunemmitiese meisie as vrou kry.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarop sê sy: “Laat Abisag, uit Sunem, aan Adonia, jou broer, as vrou gegee word.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sy sê toe: “Jy moet Abisag van Sunem vir jou broer Adonia gee sodat hy met haar kan trou.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Batseba sê toe: “Kan jou broer Adonia tog nie maar met Abisag trou nie?”