1 Kings 2:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het koning Salomo by die HERE gesweer en gesê: God moet so aan my doen, en so ook, as Adonia nie hierdie woord teen sy eie lewe gespreek het nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe lê koning Salomo ’n eed af voor die Here: “Mag God my straf as ek Adonia nie oor hierdie versoek teregstel nie.
Afrikaans 1933/1953
En koning Salomo het gesweer by die HERE en gesê: Mag God so aan my doen en so daaraan toedoen -- sekerlik, Adonia het hierdie woord ten koste van sy lewe gespreek.
Afrikaans 1983
Toe het koning Salomo 'n eed voor die Here afgelê: “Mag God my met die dood straf as Adonia nie met sy lewe hiervoor boet nie!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe sweer Salomo by die Here en sê: “Mag God my swaar straf as Adonia nie hierdie woord ten koste van sy lewe gespreek het nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Koning Salomo het gesê die Here moet die getuie wees en die Here moet hom straf as hy Adonia laat aanhou lewe nadat hy hierdie ding gevra het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Salomo was woedend. Hy sê toe: “Mag die Here my straf as ek Adonia skotvry laat wegkom.