1 Kings 2:43 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Waarom het jy dan nie die eed van die HERE en die gebod wat ek jou beveel het, nagekom nie?
Afrikaans (NLV) 2011
Hoekom was jy dan nie getrou aan jou eed voor die Here nie? Hoekom het jy nie my bevel gehoorsaam nie?”
Afrikaans 1933/1953
Waarom het jy dan die eed by die HERE en die gebod wat ek jou opgelê het, nie gehou nie?
Afrikaans 1983
“Waarom het jy jou dan nie aan hierdie eed voor die Here en die bevel wat ek jou gegee het, gehou nie?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Waarom het jy nie die eed voor die Here nagekom, en ook die bevel wat ek jou opgelê het nie?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hoekom het jy nie gedoen wat jy voor die Here belowe het nie? Hoekom het jy nie gedoen wat ek vir jou gesê het nie?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Hoekom het jy nie jou belofte nagekom nie? Waarom was jy ontrou?