1 Kings 2:47 — Compare Translations

4 translations compared side by side

Afrikaans (NLV) 2011
Nou het Salomo ten volle beheer oor die koninkryk gehad.
Afrikaans 1983
So het Salomo 'n stewige houvas op die koningskap gekry.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die koningskap was toe stewig in die hand van Salomo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Salomo was nou volkome in beheer van die hele land.