1 Kings 21:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die woord van die HERE het tot Elia die Tisbiet gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het toe vir Elia die Tisbiet gesê:
Afrikaans 1933/1953
Maar die woord van die HERE het tot El¡a, die Tisbiet, gekom en gesê:
Afrikaans 1983
Die woord van die Here het toe tot Elia die Tisbiet gekom en vir hom gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar die woord van die Here het tot Elia, die man uit Tisbe, gekom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Elia van Tisbe het gehoor die Here sê vir hom:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het toe vir Elia, die profeet uit Tisbe, gesê: