1 Kings 22:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het drie jaar lank sonder oorlog gebly tussen Aram en Israel.
Afrikaans (NLV) 2011
Drie jaar lank was daar geen oorlog tussen Aram en Israel nie.
Afrikaans 1933/1953
Hulle het toe drie jaar lank stil gesit, dat daar geen oorlog was tussen Aram en Israel nie.
Afrikaans 1983
Daar was drie jaar lank geen vyandigheid tussen Aram en Israel nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir drie jaar was dit rustig. Daar was nie oorlog tussen Aram en Israel nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar was drie jaar lank nie oorlog tussen die Arameërs en Israel nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Twee jaar lank was daar vrede tussen Israel en die Arameërs.