1 Kings 3:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê die koning: Bring vir my 'n swaard. En hulle het 'n swaard voor die koning gebring.
Afrikaans (NLV) 2011
Goed, bring vir my ’n swaard.” Iemand het vir hom ’n swaard gebring.
Afrikaans 1933/1953
Daarop gee die koning bevel: Bring vir my 'n swaard! En hulle het die swaard voor die koning gebring.
Afrikaans 1983
Toe beveel die koning: “Bring vir my 'n swaard!” Hulle het die swaard gebring,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe sê die koning: “Bring vir my 'n swaard.” Hulle bring toe die swaard voor die koning.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe sê die koning: “Bring vir my 'n swaard.” Iemand het vir hom 'n swaard gebring,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Salomo het vir ’n swaard gevra en toe gesê: