1 Kings 4:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So was koning Salomo koning oor die hele Israel.
Afrikaans (NLV) 2011
Koning Salomo het nou oor die hele Israel regeer.
Afrikaans 1933/1953
So was koning Salomo dan koning oor die hele Israel.
Afrikaans 1983
Salomo was koning oor die hele Israel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Koning Salomo was koning oor die hele Israel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Salomo was die koning van die hele Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Salomo was koning oor die hele Israel.