1 Kings 4:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
die seun van Hesed, in Aruboth; aan hom was Sogo en die hele land Hefer;
Afrikaans (NLV) 2011
Ben-Gesed in Arubbot, insluitend Soko en die hele Geferstreek.
Afrikaans 1933/1953
Ben-Hesed in Arubbot; hy het Sogo en die hele land Hefer gehad;
Afrikaans 1983
Ben-Gesed in Arubbot, dit het Soko en die hele Geferstreek ingesluit;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ben-Gesed in Arubbot – sy verantwoordelikheid was Sogo en die hele Gefergebied;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ben-Gesed in die stede Arubbot, Soko en die hele Gefer-distrik,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ben-Gesed vir Arubbot, wat ook Soko en die hele Gefer-streek ingesluit het.