1 Kings 4:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ahimaäs was in Náftali; hy het ook Basmat, die dogter van Salomo, as vrou geneem.
Afrikaans (NLV) 2011
Agimaäs in Naftali. Hy was getroud met Basemat, ’n ander dogter van Salomo.
Afrikaans 1933/1953
Ah¡maäs in N ftali; hy het ook 'n dogter van Salomo, Basmat, as vrou geneem.
Afrikaans 1983
Agimaäs in Naftali; hy was getroud met Basemat, ook 'n dogter van Salomo;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Agimaäs in Naftali – ook hy het 'n dogter van Salomo, Basemat, as vrou geneem;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Agimaäs was in die distrik Naftali. Hy was getroud met 'n ander dogter van Salomo, met Basmat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Agimaäs was met nog ’n dogter van Salomo, Basemat, getroud en hy was vir Naftali verantwoordelik.