1 Kings 4:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit was die vorste wat hy gehad het; Asarja, die seun van Sadok, die priester,
Afrikaans (NLV) 2011
Sy hoofamptenare was die volgende: Asarja seun van Sadok was die hoëpriester.
Afrikaans 1933/1953
En d¡t was sy hoofamptenare: As rja, die seun van Sadok, was die priester;
Afrikaans 1983
Sy hoofamptenare was die volgende: Asarja seun van Sadok was hoëpriester;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit was die hoofamptenare wat hy gehad het: Asarja, seun van Sadok, was die hoëpriester;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hier is die name van sy amptenare: Asarja seun van Sadok was 'n priester,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sy hoofamptenare se name was: Asarja seun van Sadok was hoëpriester.