1 Kings 4:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Salomo se voorsiening vir een dag was dertig kor fynmeel en sestig kor meel,
Afrikaans (NLV) 2011
Die daaglikse kosvoorraad vir Salomo se paleis was vyf ton fynmeel en tien ton broodmeel,
Afrikaans 1933/1953
En Salomo se voedsel vir een dag was dertig kor fynmeel en sestig kor meel;
Afrikaans 1983
Salomo se daaglikse kosvoorrade was vyf ton fynmeel en tien ton broodmeel,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die voedsel gelewer aan Salomo vir een dag was dertig kor gesifte meel en sestig kor gewone meel;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die kos wat hulle elke dag moes bring vir die mense in Salomo se paleis, was 30 kor fynmeel en 60 kor broodmeel,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Salomo se huishouding en personeel se daaglikse kosgebruik was vyf ton fynmeel en tien ton broodmeel,