1 Kings 4:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit is hulle name: Die seun van Hur, op die gebergte van Efraim:
Afrikaans (NLV) 2011
Die name van die twaalf streekbestuurders was: Ben-Gur in die bergland van Efraim.
Afrikaans 1933/1953
En dit is hulle name: Ben-Hur op die gebergte van Efraim;
Afrikaans 1983
Hulle name was: Ben-Gur in die Efraimsberge;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit was hulle name: Ben-Gur in die heuwelland van Efraim;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die name van hierdie distrikshoofde was: Ben-Gur in die Efraim-berge,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die volgende is die name van die twaalf bestuurders en die streke waarvoor hulle verantwoordelik was: Ben-Gur vir die Efraimsberge.