1 Kings 5:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Salomo het na Hiram gestuur en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Salomo het vir hom die volgende boodskap gestuur:
Afrikaans 1933/1953
Daarop laat Salomo aan Hiram weet:
Afrikaans 1983
Toe rig Salomo die volgende versoek aan Hiram:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Salomo stuur toe aan Hiram 'n boodskap:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Salomo het vir die amptenare gesê hulle moet vir Hiram sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Salomo het ’n boodskap van dank aan Hiram gestuur en ook die volgende vir hom gesê: