1 Kings 6:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het Salomo die huis gebou en dit voltooi.
Afrikaans (NLV) 2011
Salomo het die tempel voltooi.
Afrikaans 1933/1953
Toe Salomo die huis klaar gebou het,
Afrikaans 1983
Nadat Salomo die tempel klaar gebou het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe Salomo die tempel klaar gebou het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Salomo het die tempel gebou en hy het dit klaargemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Salomo het toe die tempel klaar gebou.