1 Kings 6:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die huis, dit is die tempel voor dit, was veertig el lank.
Afrikaans (NLV) 2011
Die groter deel aan die binnekant van die tempel was die heiligdom. Dit was twintig meter lank.
Afrikaans 1933/1953
En vooraan was die huis, dit is die hoofvertrek, veertig el.
Afrikaans 1983
Die groot vertrek, die voorste heiligdom, was twintig meter lank.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die tempel self, dit is die hoofvertrek voor die heiligdom, was veertig el lank.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die voorste kamer van die tempel was 40 el lank.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Uit die Allerheiligste het ’n mens in ’n ander groot kamer ingestap. Dit is die voorste heiligdom genoem en was twintig meter lank.