1 Kings 6:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het die gérubs met goud oorgetrek.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het die twee gerubs met goud oorgetrek.
Afrikaans 1933/1953
Verder het hy die g,rubs met goud oorgetrek.
Afrikaans 1983
Salomo het die gerubs met goud oorgetrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het die gerubs met goud oorgetrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het die gerubs met goud laat toemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Salomo het ook die twee gerubs met suiwer goud oorgetrek.