1 Kings 6:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die vloer van die huis het hy met goud oorgetrek, van binne en van buite.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het ook die vloere van albei die vertrekke met goud oorgetrek.
Afrikaans 1933/1953
En die vloer van die huis, van die binneste en die buitenste vertrek, het hy met goud oorgetrek.
Afrikaans 1983
Hy het ook altwee vertrekke se vloere met goud oorgetrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die vloer van die tempel het hy met goud oorgetrek, in die binne- en buitevertrekke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het ook die vloere van die voorste kamer en die binneste kamer met goud laat toemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
In sommige vertrekke is die vloer met goud oorgetrek.