1 Kings 7:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En daarbo was kosbare klippe volgens die mate van gekapte klippe en seders.
Afrikaans (NLV) 2011
Bo-op was blokke klip van goeie gehalte, volgens maat gekap, asook sederhoutbalke.
Afrikaans 1933/1953
En daar bo-op was kosbare klippe, volgens die maat van gekapte klip, en sederhout.
Afrikaans 1983
Bo-op was duursame klip, volgens maat gekap, en sederhout.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Van daar af boontoe was dit klippe van goeie gehalte, volgens maat gekap, en sederhout.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mure bo-op die fondamente was van duur klip en sederhout.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Bo-op hierdie klippe is ander klippe, wat presies volgens maat gekap is, asook stroke sederhout, gesit.