1 Kings 7:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die tien afspoelwaentjies en tien wasbakke op die afspoelwaentjies;
Afrikaans (NLV) 2011
die tien waterwaentjies met hulle tien wasbakke;
Afrikaans 1933/1953
en die tien afspoelwaentjies en die tien waskomme op die afspoelwaentjies;
Afrikaans 1983
Hy het ook die tien waentjies met die tien waskomme daarop gemaak,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
die tien verskuifbare staanders; die tien waskomme op die staanders;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
die tien waentjies en die tien was-skottels bo-op die waentjies,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
die tien waentjies; die tien waskomme;