1 Kings 8:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En al die oudstes van Israel het gekom, en die priesters het die ark opgeneem.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe al die leiers van Israel daar was, het die priesters die ark opgetel.
Afrikaans 1933/1953
Toe al die oudstes van Israel daar kom, het die priesters die ark opgeneem
Afrikaans 1983
Nadat al die leiers van Israel gekom het, het die priesters die ark opgetel
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe al die oudstes van Israel aangekom het, het die priesters die ark opgetel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die leiers van die Israeliete was almal daar, en die priesters het die kis gedra.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe almal daar was, het die priesters die ark waarin die bewys van die ooreenkoms van God met sy volk was, opgetel