1 Kings 8:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
sodat hulle U kan vrees al die dae wat hulle woon in die land wat U aan ons vaders gegee het.
Afrikaans (NLV) 2011
Dan sal hulle aan U gehoorsaam wees, solank hulle woon in die land wat U aan ons voorouers gegee het.
Afrikaans 1933/1953
sodat hulle U kan vrees al die dae wat hulle leef in die land wat U aan ons vaders gegee het.
Afrikaans 1983
sodat hulle aan U gehoorsaam sal wees die hele tyd dat hulle in die land leef wat U aan ons voorvaders gegee het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
sodat hulle vir U ontsag mag hê solank as wat hulle leef op die grond wat U vir ons voorouers gegee het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dan sal hulle altyd gehoorsaam wees aan U terwyl hulle in die land woon wat U vir hulle voorvaders gegee het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Leer u volk om U lief te hê en U getrou te dien in hierdie land wat U aan hulle voorvaders beloof het.