1 Kings 8:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En wat 'n vreemdeling betref, wat nie uit u volk Israel is nie, maar ter wille van u Naam uit 'n ver land kom;
Afrikaans (NLV) 2011
“Ook as vreemdelinge wat nie van u volk Israel is nie, van U hoor en uit verre lande kom ter wille van u groot Naam —
Afrikaans 1933/1953
Ja, ook na die uitlander wat nie van u volk Israel is nie, en uit 'n ver land ter wille van u Naam kom --
Afrikaans 1983
[41-42] “Luister ook na die vreemdeling wat nie uit u volk Israel is nie en, omdat hy gehoor het van u groot Naam, u mag en krag, selfs uit 'n ver land kom en na hierdie tempel toe bid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ En ook die buitelander wat nie deel van u volk Israel is nie, maar uit 'n ver land kom ter wille van u Naam –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Maar U moet ook luister na iemand wat nie van u volk Israel is nie en wat van 'n ver land kom omdat hy u Naam gehoor het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Luister ook na die vreemdeling wat nie deel van u volk is nie, maar in ’n ver en vreemde land van U gehoor het.