1 Kings 8:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hoor dan in die hemel hulle gebed en hulle smeking, en voer hulle saak aan.
Afrikaans (NLV) 2011
luister dan in die hemel na hulle gebede en smekinge, en gee aan hulle die oorwinning.
Afrikaans 1933/1953
wil dan in die hemel hulle gebed en hulle smeking hoor en aan hulle hul reg verskaf.
Afrikaans 1983
luister tog uit die hemel na hulle gebed en hulle smeking en gee hulle die oorwinning.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
moet U in die hemel hulle gebede en smeekbedes hoor en hulle reg handhaaf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
dan moet U asseblief in die hemel luister na hulle gebed en U moet hulle laat wen teen hulle vyande.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
luister dan na hulle gebede in u hemelse woonplek en laat hulle die vyand verslaan.