1 Kings 9:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Hiram het sy dienaars, skeepsmanne wat kennis van die see gehad het, saam met die dienaars van Salomo in die vloot gestuur.
Afrikaans (NLV) 2011
Hiram het ook vir hom skepe gestuur met gesoute bemanningslede. Hulle het saam met Salomo se matrose
Afrikaans 1933/1953
Toe stuur Hiram sy dienaars op die skepe, seevaarders wat die see ken, saam met die dienaars van Salomo;
Afrikaans 1983
Hiram het vir hom skepe gestuur en ervare seemanne. Hulle het saam met Salomo se manne
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Saam met Salomo se dienaars, het Hiram sy dienaars, skeepslui wat die see geken het, aan die vloot beskikbaar gestel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hiram het matrose gestuur wat die see goed geken het. Hulle was saam met die matrose van Salomo op die skepe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Koning Hiram het toe van sy mees ervare skeepslui gestuur om saam met Salomo se manne te werk.