1 Peter 1:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar soos Hy wat julle geroep het, heilig is, so moet julle ook in alle lewenswandel heilig wees;
Afrikaans (NLV) 2011
Soos Hy wat julle geroep het heilig is, moet julle in julle hele lewenswandel ook heilig wees.
Afrikaans 1933/1953
Maar soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in jul hele lewenswandel heilig word,
Afrikaans 1983
Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Inteendeel, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle in julle hele lewenswandel heilig wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Nee, God het julle gekies om sy volk te wees en Hy is heilig. Daarom moet julle heeltemal lewe soos mense wat aan God behoort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die manier waarop julle nou leef, moet anders wees. God het julle geroep om Syne te wees. Hy is sonder sonde, omdat Hy heeltemal anders is as die sonde en Hy niks met die sonde te doen wil hê nie. Net soos God moet julle ook niks met die sonde te doen hê nie. Bly daarvan weg.