1 Peter 1:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want daar is geskrywe: Wees heilig; want Ek is heilig.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het immers self gesê: “Wees heilig, want Ék is heilig!”
Afrikaans 1933/1953
omdat daar geskrywe is: Wees heilig, want Ek is heilig.
Afrikaans 1983
Daar staan immers geskrywe: “Wees heilig, want Ek is heilig.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarom staan daar geskryf: “Wees heilig, want Ek is heilig.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moet so lewe omdat daar in die Ou Testament geskryf is: “ Julle moet julleself aan My wy, want Ek is heilig.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Skrif sê: “Julle moet niks met die sonde te doen hê nie, want God het niks daarmee te doen nie.”