1 Peter 1:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar die woord van die Here is tot in ewigheid. En dit is die woord wat deur die evangelie aan julle verkondig word.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar die woord van die Here hou vir ewig.” En hierdie woord is as Goeie Nuus aan julle verkondig.
Afrikaans 1933/1953
maar die woord van die Here bly tot in ewigheid. En dit is die woord wat aan julle verkondig is.
Afrikaans 1983
maar die woord van die Here, dít bly vir ewig.” En hierdie woord is die evangelie wat aan julle verkondig is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
maar die woord van die Here bly tot in ewigheid – en dit is die evangeliewoord wat aan julle verkondig is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
maar wat die Here sê, sal nooit verander nie. En dit is die goeie boodskap wat die boodskappers vir julle gebring het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar die Woord van die Here sal altyd waar bly.” Hierdie “Woord” is die goeie boodskap oor Jesus wat julle gehoor het.