1 Peter 1:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ontvang die einde van julle geloof, ja, die redding van julle siele.
Afrikaans (NLV) 2011
Julle ervaar hierdie blydskap, want julle is reeds besig om julle finale verlossing, wat die doelwit van julle geloof is, te verkry.
Afrikaans 1933/1953
en die einddoel van julle geloof, die saligheid van julle siele, verkry.
Afrikaans 1983
***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
omdat julle reeds deel het aan die doel van julle geloof, naamlik die verlossing van julle siele.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle is bly, want julle weet wat julle gaan kry: God sal vir julle red, julle wat in Christus glo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***