1 Peter 2:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Onderwerp julle aan elke mensverordening ter wille van die Here, of dit nou aan die koning is, as opperste;
Afrikaans (NLV) 2011
Omdat die Here dit so wil hê, moet julle alle gesag aanvaar — die koning as staatshoof
Afrikaans 1933/1953
Wees dan onderdanig aan elke menslike verordening ter wille van die Here -- of dit die koning is as opperheer,
Afrikaans 1983
Omdat die Here dit wil, moet julle julle onderwerp aan elke menslike owerheid, of dit nou die keiser as hoogste gesag is
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wees, ter wille van die Here, onderdanig aan elke menslike instelling, sowel aan die keiser, die hoogste gesagsdraer,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here wil hê dat julle gehoorsaam moet wees aan almal wat oor julle regeer. Julle moet gehoorsaam wees aan die keiser wat oor julle regeer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Moenie teen die reëls en wette van julle aardse regeerders in opstand kom nie. Gehoorsaam dit maar, want dan sal die Here nie in die skande gesteek word nie. Dit maak nie saak of die wette uit die hoogste politieke vergaderings kom of