1 Peter 2:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
As julle so gesmaak het dat die Here genadig is.
Afrikaans (NLV) 2011
Julle het mos net ná julle weergeboorte klaar geproe hoe goed die Here is.
Afrikaans 1933/1953
as julle ten minste gesmaak het dat die Here goedertieren is.
Afrikaans 1983
Julle het immers ondervind dat die Here goed is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
noudat “julle die goedheid van die Here gesmaak het”.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle verlang na hierdie dinge, want julle het self gevoel dat die Here goed is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Julle het mos al ’n voorsmaak gehad van hoe goed die Here is.