1 Samuel 1:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En sy was bitter van siel en het tot die HERE gebid en bitterlik geween.
Afrikaans (NLV) 2011
Hanna was baie ontsteld en terwyl sy onbedaarlik huil, het sy tot die Here gebid. Sy het
Afrikaans 1933/1953
En bitter bedroef het sy tot die HERE gebid en bitterlik geween;
Afrikaans 1983
Sy was bitter hartseer en terwyl sy tot die Here gebid het, het sy onbedaarlik gehuil.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sy was bitter ongelukkig en het tot die Here gebid terwyl sy onbedaarlik huil.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hanna was baie hartseer. Sy het tot die Here gebid en baie gehuil.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sy was sielsongelukkig. Sy het tot die Here gebid en terwyl sy vreeslik huil,