1 Samuel 1:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En terwyl sy aanhou bid voor die aangesig van die HERE, merk Eli op haar mond.
Afrikaans (NLV) 2011
Terwyl sy besig was om te bid, het Eli haar dopgehou.
Afrikaans 1933/1953
En toe sy lank gebid het voor die aangesig van die HERE en Eli op haar mond ag gee --
Afrikaans 1983
Sy het lank tot die Here gebid, en Eli het stip na haar mond bly kyk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Terwyl Hanna so aanhou bid voor die Here, het Eli haar mond dopgehou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hanna het lank aangehou bid tot die Here, en Eli het gesien sy praat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Terwyl sy so aanhoudend voor die altaar bid, het Eli haar mond dopgehou.