1 Samuel 1:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het 'n bul geslag en die kind na Eli gebring.
Afrikaans (NLV) 2011
Nadat hulle die bul geoffer het, neem hulle die seuntjie na Eli toe.
Afrikaans 1933/1953
En hulle het die bul geslag en die seun by Eli gebring;
Afrikaans 1983
Elkana-hulle het die bul geslag en die seun na Eli toe gebring,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het die bul geslag en die seuntjie na Eli geneem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Nadat hulle die bul geslag het, het hulle dit na die priester Eli gebring. Hulle het ook die seun gebring.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Nadat hulle die bulkalf geslag het, het hulle die kind na Eli toe gevat.