1 Samuel 1:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En sy sê: Ag, my heer, so waar as U siel leef, my heer, ek is die vrou wat hier by U gestaan het en tot die HERE gebid het.
Afrikaans (NLV) 2011
“Meneer, onthou u my?” vra Hanna. “Ek is die vrou wat hier gestaan het en tot die Here gebid het.
Afrikaans 1933/1953
en sy het gesê: Ag, my heer, so waar as u siel leef, my heer, ek is die vrou wat hier by u gestaan het om tot die HERE te bid.
Afrikaans 1983
en Hanna het gesê: “Ekskuus, Meneer, u sal my nie glo nie, maar, Meneer, ék is die vrou wat hier by u gestaan het om tot die Here te bid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sy het gesê: “Asseblief, my heer! So seker as wat u leef, my heer, ek is die vrou wat hier by u gestaan het om tot die Here te bid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hanna het vir Eli gesê: “Ekskuus, Meneer, jy sal dit miskien nie glo nie, maar ek is die vrou wat hier by jou kom staan het en tot die Here gebid het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Verskoon my, Meneer,” het Hanna gesê, “sowaar as wat u leef, ek is die vrou wat hier by u tot die Here gestaan en bid het.