1 Samuel 1:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Vir hierdie kind het ek gebid; en die HERE het my bede gegee wat ek van Hom gevra het.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het die Here gevra om my hierdie kind te gee en Hy het my gebed verhoor.
Afrikaans 1933/1953
Om hierdie seun het ek gebid, en die HERE het my bede aan my gegee wat ek van Hom gebid het.
Afrikaans 1983
Om hierdie seun het ek gebid, en die Here het aan my gegee wat ek van Hom afgesmeek het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir hierdie seun het ek gebid, en die Here het my versoek, dit wat ek van Hom gevra het, toegestaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het gebid om hierdie seun te kry, en die Here het vir my gegee wat ek gevra het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dis vir hierdie kind dat ek gebid het, en die Here het vir my gegee wat ek vir Hom gevra het.