1 Samuel 1:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En haar teëstander het haar ook geterg om haar kwaad te maak, omdat die HERE haar skoot toegesluit het.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar Peninna het Hanna oor haar kinderloosheid gespot en verneder.
Afrikaans 1933/1953
En haar mededingster het haar ook bitterlik geterg om haar te vertoorn, omdat die HERE haar moederskoot toegesluit het.
Afrikaans 1983
Dan het die ander vrou haar baie gespot en verneder omdat die Here haar kinderloos laat bly het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Haar mededinger het haar ook erg getreiter om haar seer te maak, omdat die Here haar moederskoot gesluit het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dan het die ander vrou vir Hanna baie gespot en verneder omdat die Here nie vir Hanna kinders laat kry het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dan het Peninna, wat nie van Hanna gehou het nie, haar gespot oor die Here nie vir haar kinders gee nie. Die gespot het Hanna verskriklik ontstel,