1 Samuel 12:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar as julle nog steeds goddeloos handel, sal julle vernietig word, julle sowel as julle koning.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar as julle voortgaan om te sondig, sal julle en julle koning uitgewis word.”
Afrikaans 1933/1953
Maar as julle ooit verkeerd handel, sal julle self sowel as julle koning omkom.
Afrikaans 1983
Maar as julle opsetlik verkeerd doen, sal julle sowel as julle koning uitgewis word.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
As julle egter aanhou verkeerd optree, sal julle self en ook julle koning weggevee word.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar as julle aanhou om verkeerde dinge te doen, dan sal die Here julle én julle koning wegvee.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar as julle aanhou verkeerde dinge doen, is dit klaarpraat met julle én julle koning.”