1 Samuel 13:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Saul het een jaar regeer oor Israel.
Afrikaans (NLV) 2011
Saul was ’n kort tyd koning in Israel
Afrikaans 1933/1953
Saul het 'n jaar geregeer. En toe hy twee jaar oor Israel geregeer het,
Afrikaans 1983
Saul het al 'n jaar of twee as koning oor Israel geregeer,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Saul was dertig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het twee jaar lank oor Israel regeer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Saul was 'n jong man toe hy koning geword het en hy het twee jaar lank oor die Israeliete regeer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Saul was ’n jong man toe hy koning geword het, en hy was altesaam 42 jaar lank koning oor Israel.