1 Samuel 14:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So het die HERE Israel daardie dag verlos, en die geveg het deurgetrek tot by Bet-Aven.
Afrikaans (NLV) 2011
So het die Here Israel daardie dag gered. Die agtervolging het voortgegaan tot anderkant Bet-Awen.
Afrikaans 1933/1953
En die HERE het Israel op die dag verlos. Toe die geveg dan by Bet-Awen verbygaan,
Afrikaans 1983
Die Here het Israel daardie dag gered. Hulle het veg-veg by Bet-Awen verbygegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here het Israel daardie dag verlos. Die geveg het voortgewoed tot anderkant Bet-Awen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het die Israeliete daardie dag gered. Hulle het oorlog gemaak tot verby die stad Bet-Awen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het Israel daardie dag uitgehelp. Die geveg het aangehou tot by Bet-Awen.