1 Samuel 17:56 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê die koning: Vra jy wie se seun die jong kind is.
Afrikaans (NLV) 2011
“Dan moet jy uitvind wie die jong man is,” beveel Saul.
Afrikaans 1933/1953
En die koning sê: Vra jy wie se seun die jongman tog is.
Afrikaans 1983
Die koning sê toe: “Vra jy tog wie se kind die jong man is.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die koning sê toe: “Vra jý wie se seun die jongeling is.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die koning het gesê: “Jy moet uitvind wie se seun hy is.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Vind vir my uit wie se kind is die jong man,” het die koning gesê.