1 Samuel 2:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Hy sê vir hulle: Waarom doen julle sulke dinge? Want ek hoor van julle slegte handelinge deur hierdie hele volk.
Afrikaans (NLV) 2011
Dan sê Eli vir hulle: “Die mense kom kla by my oor julle bose dade! Hoekom doen julle sulke dinge?
Afrikaans 1933/1953
dan sê hy vir hulle: Waarom doen julle sulke dinge, dat ek van hierdie hele volk julle slegte dinge moet hoor?
Afrikaans 1983
sê hy vir hulle: “Waarom doen julle sulke dinge dat ek aanhoudend by die hele volk moet hoor van julle slegte dade?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
sê hy vir hulle: “Waarom doen julle hierdie dinge, dat ek telkens van julle slegte gedrag moet hoor by hierdie hele volk?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Eli het vir sy seuns gesê: “Hoekom doen julle hierdie dinge? Ek hoor dat al hierdie mense sleg praat oor julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het vir hulle gesê: “Hoekom doen julle dit? Ek moet by al die mense net altyd slegte dinge van julle hoor.