1 Samuel 2:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die kind Samuel het gegroei en was in guns by die HERE sowel as by die mense.
Afrikaans (NLV) 2011
Soos die jong Samuel groter geword het, het hy ook al meer die guns van die Here en die mense gewen.
Afrikaans 1933/1953
Maar die seun Samuel het toegeneem in grootte en in guns by die HERE sowel as by die mense.
Afrikaans 1983
Maar die seun Samuel het grootgeword en die Here en die mense was hom goedgesind.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die seuntjie Samuel, daarenteen, het in aansien en guns gegroei, by sowel die Here as by die mense.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die seun Samuel het grootgeword, en die Here en die mense het gehou van Samuel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Samuel het groter geword en die Here en die mense het baie van hom gehou.