1 Samuel 2:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit sal vir jou 'n teken wees wat oor jou twee seuns sal kom, oor Hofni en Pinehas; op een dag sal hulle altwee sterwe.
Afrikaans (NLV) 2011
Om te bevestig dat wat Ek sê, bewaarheid sal word, sal jou twee seuns, Hofni en Pinehas, op dieselfde dag sterf.
Afrikaans 1933/1953
En dit sal vir jou die teken wees wat oor jou twee seuns, oor Hofni en P¡nehas, sal kom: Op een dag sal hulle altwee sterwe.
Afrikaans 1983
En wat met jou twee seuns Hofni en Pinehas sal gebeur, sal vir jou die teken wees: op dieselfde dag sal hulle albei sterf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En dit wat met jou twee seuns Hofni en Pinehas sal gebeur, sal reeds vir jou 'n teken wees: Op een dag sal hulle albei sterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy sal sien dat dit gebeur. Jou twee seuns Hofni en Pinehas sal altwee op een dag sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
En hier is die bewys daarvan: jou twee seuns Hofni en Pinehas sal al twee op een dag doodgaan.