1 Samuel 2:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy sal die voete van sy heiliges bewaar, en die goddelose sal swyg in die duisternis; want deur krag sal niemand oorwin nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy beskerm die getroues op hulle lewenspad, maar die goddeloses word in die graf stilgemaak. Dis nie deur eie krag dat ’n mens oorwin nie.
Afrikaans 1933/1953
Die voete van sy gunsgenote bewaar Hy, maar die goddelose mense kom om in duisternis; want 'n mens oorwin nie deur krag nie.
Afrikaans 1983
“Hy beskerm sy troue dienaars op hulle pad, maar die goddeloses word stil gemaak in die duisternis van die graf. 'n Mens oorwin nie deur eie krag nie!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Die voete van sy troue volgelinge beskerm Hy, maar goddeloses – in duisternis word hulle vernietig. “Ja, dit is nie deur krag dat iemand seëvier nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here lei sy dienaars op hulle pad, maar die slegte mense sal in die donker kom en sterf. Hulle eie krag sal hulle nie help om te wen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy help dié wat aan Hom getrou is, dat hulle nie val nie, maar slegte mense se lewe eindig in die donker. ’n Mens word nie met jou eie krag ’n held nie;