1 Samuel 3:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit het gebeur in dié tyd toe Eli op sy plek neergelê het, en sy oë begin dof word, dat hy nie kon sien nie;
Afrikaans (NLV) 2011
Eli was toe al feitlik blind. Een nag terwyl hy nog slaap
Afrikaans 1933/1953
In die tyd dan terwyl Eli op sy plek lê en slaap -- sy oë het al begin swak word, sodat hy nie kon sien nie --
Afrikaans 1983
Eli se oë het al swak begin word, hy kon nie meer goed sien nie. Vroeg een môre het Eli nog op sy slaapplek gelê,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
In daardie tyd het Eli op sy gewone plek gelê. Sy oë het al begin swak word, hy kon nie meer sien nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Eli het een nag op sy bed gelê. Sy oë het al dof geword, hy kon nie meer goed sien nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Op ’n keer het Eli op sy gewone plek gelê. Sy oë het so sleg geword dat hy nie meer kon sien nie.