1 Samuel 3:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
dat die HERE Samuel geroep het, en hy antwoord: Hier is ek.
Afrikaans (NLV) 2011
het die Here geroep: “Samuel!” “Ek kom!” antwoord Samuel.
Afrikaans 1933/1953
het die HERE na Samuel geroep; en hy het geantwoord: Hier is ek.
Afrikaans 1983
en toe roep die Here na Samuel. Samuel het geantwoord: “Ek kom!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe roep die Here na Samuel en hy het geantwoord: “Hier is ek!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het vir Samuel geroep, en Samuel het gesê: “Hier is ek.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
het die Here Samuel geroep. “Ja, ek kom,” het hy geantwoord