1 Samuel 3:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Samuel het die HERE nog nie geken nie, en die woord van die HERE is nog nie aan hom geopenbaar nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Samuel het nie vooraf geweet dat dit die Here is nie, want die Here het nog nie met hom gepraat nie.
Afrikaans 1933/1953
Maar Samuel het die HERE nog nie geken nie; ook was die woord van die HERE nog nie aan hom geopenbaar nie.
Afrikaans 1983
Maar Samuel het nog nie die Here geken nie, want die woord van die Here was nog nie voorheen aan hom geopenbaar nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Samuel het nog nie die Here geken nie, en die woord van die Here was nog nie aan hom geopenbaar nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Samuel het nie geweet dat dit die Here is nie, want die Here het nog nie voor daardie tyd met hom gepraat nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Samuel het toe nog nie die Here geken nie, want die Here het nog nie met hom gepraat nie.