1 Samuel 6:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die ark van die HERE was sewe maande lank in die land van die Filistyne.
Afrikaans (NLV) 2011
Die ark van die Here was sewe maande lank in die land van die Filistyne.
Afrikaans 1933/1953
En toe die ark van die HERE sewe maande lank in die land van die Filistyne was,
Afrikaans 1983
Toe die ark van die Here sewe maande in Filistynse gebied was,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe die ark van die Here sewe maande in die Filistynse gebied was,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die kis van die Here was sewe maande lank in die land van die Filistyne.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die ark van die Here was sewe maande in die Filistyne se gebied,