1 Samuel 8:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy sal die tiendes van julle skape neem, en julle sal sy dienaars wees.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy sal ’n tiende van julle kleinvee vat. Julle sal niks anders as sy slawe wees nie.
Afrikaans 1933/1953
Van julle kleinvee sal hy die tiendes neem, en self sal julle sy slawe wees.
Afrikaans 1983
van julle kleinvee sal hy 'n tiende vat, en julle self sal sy slawe wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Van julle kleinvee sal hy 'n tiende vat. Julle self sal sy slawe wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy sal 'n tiende van julle skape en bokke vat, en julle self sal sy slawe wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy sal ook tien persent van die aanteel van julle kleinvee vat. Julle sal self eintlik maar sy slawe wees.